Ask an expert
Question

04 Mar 2010

KOMBINASIE VAN MEDIKASIE
Goeiedag,

Ek gebruik tans die volgende medikasie:
1)eltroxin (0.1 - 3 x per week &  0.5 - 4 x per week)
2) ciplatrim (15mg 1 x per dag)
3) glucophage (2 x per dag)
4) flaxseed oil / omega 3,6,9 (2 x per dag)
5) Ziak (hoë  bloeddruk)

My vraag is kan ek al hierdie medikasie tesame gebruik?

Baie dankie
Vriendelike Groete
Answer 629 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi yolande

Geen ernstige interaksies word verwag nie, alhoewel sommige van jou medikasie die effek van glucophage kan beinvloek indien jy dit (die glucophage) vir DIABETES gebruik. In so 'n geval word daar aanbeveel dat jy jou bloedsuiker noukeurig kontroleer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.