Ask an expert
Question

25 Apr 2003

Lewerfunksietoets
Ek het my bloedtoets uitslae gekry, en dit sê dat my lewerfunksietoets-uitslae "Gamma GT 10,00 u/L" is. Wat beteken dit? Is daar fout met my lewer? Wat is dan normaal en hoe kry ek myne normaal indien dit nie is nie?
Answer 870 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Melissa,

Normale Gamma Gt is tussen 20,00-40,00u/L. Ek dink nie jy moet te veel bekommerd wees nie. Hoe GT waardes dui op lewer siektes en baie alkohol gebruik. Ek neem aan dat jy nie vreeslik baie alkohol gebruik en proteine eet nie.
Bel jou dokter en vra hom wat dink hy van die uitslae!
Mooi bly
Jou Link apteker
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20305 votes
Vote