Ask an expert
Question

19 Feb 2010

Maag pyn
Ek is 22 jaar oud. Vir die afgelope twee dae het '' n verskriklikke krampe op my maag veral aan die regter kant. As ek stil lê  of stil sit pyn dit nie, dit is net as ek beweeg. Ek kan oral op my maag druk behalwe aan die regterkant reg oor my naeltjie. Ek was nog nie by '' n dokter gewees nie, en het nie '' n mediese fonds nie ek het nou al spasmol pilletjies gedrink maar dit help nie. Wat moet ek doen, ek is raadop.
Baie dankie
Groete Chantelle
Answer 996 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Chantelle

Ongelukkig is my advies dat jy wel 'n dokter moet gaan sien - Die moontlikheid bestaan dat dit jou blinderderm (onder meer) kan wees.

Sterkte!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20214 votes
Vote