Ask an expert
Question

30 Aug 2011

Melodene
Goeiedag

Ek wil graag weet watter voorgeskrewe pil die minste newe-effekte het en wel beskikbaar is asb. Ek het ''n paar jaar gelede begin op Loette (voorgeskryf deur ''n ginekoloog vir my Endimetriose) en dit het wonderlik gewerk - totdat hulle dit ophou vervaardig het. Binne ''n jaar het en van Marvelon tot Mercilon tot Melodene gegaan (omdat alles op ''n stadium uit voorraad was...). Ek gebruik tans Melodene. Ek sukkel met my emosies en voel baie keer huilerig vir geen rede nie. Ek leef ''n gesonde leefstyl i.v.m. oefening, reg eet, ens. en rook of drink nie. Wat stel U voor?
Answer 1,409 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Carla

Newe-effekte wissel van persoon tot persoon en 'n produk wat min effekte veroorsaak in party, mag weer sleg hanteer word deur 'n ander.

Produkte soos Yasmin en Yaz is tans baie gewild, en voorraab blyk nie 'n probleem te wees nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19932 votes
Vote