Ask an expert
Question

18 Oct 2011

micardis 40mg.
Mnr, Micardis 40mg. is van my chroniese lys by mediesefonds
afgehaal. Ek het Pritor 40mg in die plek daarvan gekry. Kan daar
''n invloed wees op hartklop(aritme) ? Ek sukkel reeds jare met matige hipertensie maar is andersins gesond.

Dankie by voorbaat.
Answer 326 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hallo Paul

Die verskil tussen Pritor en Micardis is nie veronderstel om noemenswaardig te wees nie - Die twee word selfs deur die selfde maatskappy vervaardig/versrei!

Telmisartan (die aktiewe bestanddeel) kan egter wel 'n effek op die spoed waarteen die hart klop (hetsy vinniger of stadiger) he - Indien jy bekommerd is stel ek voor jy bespreek dit met jou dokter.

Laat dit goed gaan!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20005 votes
Vote