Ask an expert
Question

11 Jan 2010

newe-effekte van ho&#235  bloeddruk medikasie
Ek gebruik sedert 2004 O-Micardis 80/12.5 mg en Simvastatin nadat ek n baie ligte beroerte gahad het.Die newe effekte raak egter al erger- ek ervaar n drukking in my kop sowel as n " koue tintelende gevoel van die kopvel . My nek voel ook geweldig styf.
My oë  voel ook seer.
My dokter meen dat my medikasie nie verander moet word nie want my bloeddruk verlaging was in die eerste plek nogal problematies-ek het ander medikasie ook eers gebruik wat toe na die huidige verander is. My lewenskwaliteit is aan die verlaag.Is orgaanskade n moontlikheid?
Answer 13,839 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

T

Hi Theresa - Party van die effekte wat jy noem is montlike newe-effekte van jou medikasie (bv Simvastatin wat rug-en spierpyn kan veroorsaak). Indien jy voel dat die effekte aanhou vererger sal jy weer met jou dokter daaroor moet gesels.

Alles van die beste.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.