Ask an expert
Question

26 Feb 2010

Swak geheue
Ek is 59-jarieg vrou. Ek kom deesdae agter dat my geheue regtig nie meer is wat dit was nie. Ek word daagliks aan ongelooflik baie stres blootgestel binne ons besigheid wat ons self bestuur. Ek gebruik bloeddrukpil, beta-blokker vir hartritmestoornis en mitrale klep inkompetensie. verder gebruik ek kalium. Ek verstaan dat beta-blokkers jou geheue kan beï nvloed - hoe werk dit? Kan hoë  vlakke Kortisol ook mens se geheue beï nvloed? Wat stel jy voor - is daar iets wat ek kan gebruik om my brein bietjie " op te fire" ?
Answer 1,014 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Dene

Die beste ding wat ek kan aanbeveel is SalmOlie kapsules. Dit behoort 'n duidelike verskil te maak. Indien die effeck nie na wense is nie sal Neurovance hiermee saam ook 'n verskil behoort te maak.

Alles van die beste.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9475 votes
No
68% - 20309 votes
Vote