Ask an expert
Question

01 Sep 2007

vitamien absorbsie
ek is 'n student op puk en moet navorsing doen oor dieetprodukte op die mark wat vetabsorpsie belemmer. hoekom gebeur dit? watse meganisme veroorsaak dat hierdie produkte dit doen? wat sal die gevolg dan wees op vitamienabsorpsie? watter nadelige effekte is daar en wat bv. van Vit D kan veroorsaak? Dit is 'n klomp vragies maar ek benodig u hulp asb! u is die "xpert"!!
Baie baie dankie
Answer 724 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Ek self is betrokke by die PUK en ek dink die hele idee van hierdie projek is selfstudie, en nie dat iemand anders die antwoord aan jou moet veskaf nie! Jammer Lucy! Gaan eet 'n Swiss Bull by die Draak en gaan lees dan hoe werk Orlistat ... 'n Soektog na die werking van orlistat (Xenical) en die effek daarvan op vitamienabsorbsie sal meeste van jou probleem oplos ... andersins kan jy Renette Julies by Roche Suid Afrika kontak - Sy sal jou dalk van inligting kan verskaf!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote