Ask an expert
Question

03 Oct 2006

Vitamins for kids
Hi daar.

Ek wil net weet watter vitamine kan ek vir my kinders gee ek het nou op die oomblik die bioharmony brain food for kids multivitamins gegee dit is 'n kou tablet maar hulle sukkel op dit te kou maak hulle self naar. Hulle is 4 jaar oud en ek soek 'n vitamin wat niks suiker bevat nie.
help sal wardeur word.

Baie dankie
lizelle
Answer 762 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Vits sonder suiker gaan waarskynlik dieselfde effek he - Die smaak van vitamine is moeilik om andersins te maskeer.
'n Baie goeie Multivit is Whizzkids van Sportron
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.