Ask an expert
Question

06 Feb 2010

zaban betaal mediese fondse daarvoor
Answer 453 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Caren

Sommige mediese fondse mag dalk nie daarvoor betaal nie. Indien dit die geval met jou mediese fonds is kan jy altyd jou dokter vra om WELLBUTRIN vir jou voor te skryf - dis dieselfde produk wat deur dieselfde maatskappy vervaardig word, maar bemark word vir die behandeling van depressie. Jou medies behoort hiervoor te betaal!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.