Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
1 x 2 = ?
Hi Dok, Ek wil ''n baie stupid vraag vra. Ek drink Carloc 12,5mg 2x per dag en dit gebeur nou gereeld dat die apteek dit nie in voorraad het nie, maar slegs die 25mg! Neem 1 en breek in helfte en daar het jy dit , MAAR my vraag, Is die samestelling so dat mens wel tablette middeldeur kan breek en nog die korrekte " hoeveelheid" sal inneem ? Lekker dag! Petra
Hallo Petra
As tablette ge "score" is - maw 'n breeklyn het, kan jy dit breek, maar tablette wat nie gemaak is om te breek nie (gewoonlik met 'n lagie om of nie 'n breeklyn nie), moet liefs nie gebreek of gesny word nie. Partykeer werk dit goedkoper uit om 'n breekbare tablet in 'n hoër dosis te koop en dan 1/2 twee keer per dag te neem. Die effek is dieselfde.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.