Ask an expert
Question

14 Feb 2009

8 week old kitten - blood in poo
my kitten is 8 weeks old, sy het gisteraand op die mat gebollie toe sien ek daar is bloed by, vanoggend toe ek haar sandboks skoon maak toe sien ek oral by die bollie is daar bloed by. Wat kan dit wees, moet ek bekommerd wees? Daar is verder niks fout met haar nie.
Answer 420 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Hallo Nieta

Ontwum haar en koop vir haar protexin wat jy daagliks op haar kos gooi vir 'n maand. Gebruik ook die beste katkos wat jy kan bekostig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.