Ask an expert
Question

06 Aug 2013

Aknee net op ken
Goeie More Ek sukkel al vanaf Maart maand die jaar met puisies slegs op my ken area. Ek gebruik dieselfde room, gesigwasmiddel al vir jare. Ek is amper 35 jaar oud en het nog nooit velprobleme gehad nie. Dit is uiters pynlik en het al purbac gedrink, maar niks wil help nie. Dink u dit is 'n allergie of hoe?