Ask an expert
Question

08 May 2013

BORSBEEN(NEEM AAN DIT IS DIT)
MY BORSBEEN IN DIE MIDDEL WAAR MY KEEL BEGIN IS AAN DIE LINKERKANT BAIE DIKKER AS DIE ANDER KANT -- WAS NOOIT SO NIE DIT IS NIE SEER NIE - MAAR OMDAT EK DAAR VAN WEET -- VOEL DIT OF DIT GROTER RAAK -- DIE DOKTER HET VINNIG GEKYK EN GESĂȘ EK WAS DALK VROEER IN 'N ONGELUK -- KAN DIT ERNSTIG WEES -- MOET EK WEER 'N DOKTER GAAN SIEN