Ask an expert
Question

18 Jun 2013

Bosluiskoors
Kan Bosluiskoors verlamming in die eenkant van jou gesig veroorsaak? My oom het bosluiskoors gekry en het weke met dit geloop voor hy opgeneem is in die hospitaal. Hy is nou ontslaan maar het verlamming aan die eenkant van sy gesig. Is dit normaal?