Ask an expert
Question

03 Apr 2013

Brandpyn in linker bobeen wanneer saans gaan le.
More Dokter. My vrou (52) kry die afgelope tyd saans wanneer sy gaan le 'n verskriklike brandpyn in haar linker bobeen. Gedurende die dag is dit egter heeltemal normaal. Sy moet dan pynpille drink om daaroor te kom. Wat kan dit veroorsaak en wat kan sy doen? Moet sy bekommerd wees daaroor?