Ask an expert
Question

02 Jun 2013

Drukking by nek en brein
Goeie Middag Ek het so 2 maande terug met drukking agter op kop begin bokant van die nek, en dan elke 3de dag maak my vingers beurte om te swel en erg te pyn in die gewrigte en beentjies in die hande..dit nou al so van so aard dat my hande erg pyn en sukkel om hulle te gebruik. Die brandpyn wat gepaard gaan met dit is onuithoudbaar. Was in hospitaal 3maande terug en is allergies vir penisilien en dr het in hospitaal met opname 125 penisilien met drip ingesit en hul moes dit dringend uit die sisteem was. Kan dit die oorsaak wees dat ek nou sit met pyne in gewrigte en voete en die drukking wat voel of dit op die brein is?