Ask an expert
Question

06 Mar 2013

Ek het 'n naeltjie breuk opgedoen in my swangerskap, is daar maniere om dit reg te oefen in plaas van operasie?
Ek het baie vinnig baie groot geraak in my swangerskap en was 'n volle 1,2m in omtrek aan die einde as gevolg van die posterior posisie van my 4.06kg baba. Ek het 'n plat six pack gehad voro die swangerskap en nou as ek nie my maag intrek nie vra mense my hoe ver ek alweer swanger is! Ek kan voel die spiere om my naeltjie het 'n gaping in. Kan mens dit reg oefen?