Ask an expert
Question

20 Jan 2020

Ek wil ook weet waar kan 'n mens 'n Dr aankla?
My vrou werk vir 'n Dr . Hy is baie onbeskof en beledigend met haar . Dit voor die ander personeel en voor die pasiente .Dit is uiters onprofesioneel , en dit kan nie so aangaan nie . Sy is saans 'n wrak as sy by die huis kom . Kan iemand my raad gee. Is daar plek waar so 'n Dr aangegee kan word .?