Ask an expert
Question

03 Nov 2017

Help asb my seun 8 jaar oud se voete skeur
Help asseblief. My seun 8 jaar oud se voete skeur aan die onderkant veral onder die tone en op die kussings van die voete. Die gebeur net in die somer maande wanneer hy kaalvoet loop. Ek is regtig bekommerd en weet nie meer wat om te doen om dit reg te kry nie. Dit lyk letterlik of die skeure onder en tussen die tone dieper en dieper skeur en dit lyk of die tone gaan afskeur.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17892 votes
Vote