Ask an expert
Question

11 Jul 2013

Is hierdie 'moesie' niks?
'n Tyd terug het daar 'n 'moesie' ontstaan op my man se kopvel. Dit lyk asof dit stadig maar seker groter word. Dit raak ook bietjie donkerder, maar dit kan agv van die son wees. Moet ons 'n spesialis raadpleeg of is hierdie moesie niks?