Ask an expert
Question

04 Apr 2013

My dogter kry soms hoofpyne en kla dat sy die laaste maand ook hakkel of sukkel om 'n woord uit te spreek.
Sy is 21 en 'n student. Ons is deur 'n baie traumatise tyd met die dood van ons seun en haar broer in 'n vliegtuig ongeluk presies 'n jaar terug. Kan die hoofpyne en die moontlike hakkel / sukkel om woorde uit te spreek dalk van spanning wees of is dit moontlik dat dit 'n breingewas kan wees?