Ask an expert
Question

24 Jul

Rekening van fisioterapeut
My vrou was 13 weke gelede in 'n hospitaal in Pretoria vir 'n rugoperasie. Als het baie afgeloop en ons kan net met lof praat van die dokters wat betrokke was. Sy is ook deur 'n Fisioterapeut besoek daarna wat uitgekrontakteur is by ons mediese fonds. Ons het haar uit eie fondse betaal, en die rekening vir ons fonds gestuur vir 'n terugbetaling, hetsy ten volle of gedeeltelik. Die kode M48.06 is deur haar gebruik. Daar is tans 'n briefwisseling tussen ons, met haar en die mediese fonds in die verband. Die assessors van ons fonds het die eis afgekeur en benoding 'n "klienise verslag van die fisioterapeut in die verband. Volgens haar rekening het sy my vrou 2 keer per dag vir 'n kort rukkie besoek. Ek is van mening dat haar rekening onnodiglik gelaai is vir die behandeling wat regtig vereis word vir die procedure wat my vrou ondergaan het. Ons is by Bankmed "Core Saver Plan". U advise sal waardeer word.
Answer 328 views
Expert
Labour lawyer
Labour lawyer

27 Jul

re: Account of Physiotherapist

This is not within my area of expertise.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17891 votes
Vote