Ask an expert
Question

22 Apr 2014

Rug operasie
Ek moet gaan vir rug Operasie! Daar is swelling en ek het baie pyn! Dit sal die 4 de een wees! Is daar enige raad wat dalk vir my sal help? Was al vir fisio , ek wil nie graag weer gaan vir Operasie nie! Ek is 65 jaar oud