Ask an expert
Question

16 Oct

Spierpyn tussen kuit en hak
Middag Dr. Ek het weer begin met draf vir oefening. Die afgelope twee dae kry ek in altwee my bene spierpyn tussen my kuit en hak. Dit is nog nie n kramp nie maar word elke dag erger. Wat kan ek gebruik daarvoor? Baie dankie vir raad.
Answer 335 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

19 Oct

Hi 
Dit kan dalk wees omdat jy te vinnig te veel begin doen het. Die area wat seer is is waar die kuitspier inplant aan die agterkant van die hak. Ek stel voor dat jy strekoefeninge vir die kuit asook die achilles doen elke keer voor and nadat jy draf. Rus ook eers hierdie week, sodat jou spiere tyd kry om te herstel. n Magnesium aanvulling soos slowmag bruistablette kan ook help met die herstelproses. Groete en sterkte met die draf. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17869 votes
Vote