Ask an expert
Question

07 Mar 2013

WAARVAN KRY MANS WITMERKE IN HULLE ONDERBROEKE
MY MAN HET WIT MERKE ELKE DAG AS HY VAN DIE WERK AF KOM EK HET AL GEDINK DIS MA NET N AFSKEIDING MAAR EK BEGIN TWYFEL DAAR OOR KAN IEMAND MY HELP EN VIR MY SE OF HY MISKIEN RONDSLAAP OF IS DAAR N ANDER VERDUIDELIKING VIR DIE WIT MERKE