Ask an expert
Question

20 Mar 2013

Wat is Limfendeem?
Ek is 'n 48 jarige vrou. My regterarm is ±3cm dikker (geswel) as my linker arm. Daar is 'n sonar/scan gedoen om te kyk of daar enige obstruksie in my are of limflkiere is. Geen. Wie is 'n kandidaat vir die siektetoestand?