Ask an expert
Question

06 Sep 2013

Wat is fout met my?
Ek loop al 'n maand met 'n seerkeel, wit seertjies in my mond, geswelde klier aan die onderkant van my kakebeen, is moeg, mond bly droog en nou die laaste week is daar 'n klier wat gewel is in my linker lies dat ek partymaal sukkel om te loop.