Ask an expert
Question

10 Mar 2013

Wat veroorsaak urineweg ontsteking by 3jarige dogtertjie?
Het gekla van brand as sy toilet toe gaan. Het vandag 2 x bloed in haar urine gewees en sy het erg gehuil as sy toilet toe gaan.