Ask an expert
Question

22 Nov 2005

Aambeie
Hallo Doc
1. Ek wil graag weet of daar nie `n ander metode as `n operasie is om aambeie te verwyder nie? 2. Moet ek na `n chirurg gaan of kan `n gewone dokter ook die prosedure doen? Ek woon op `n klein dorpie en wil nie graag na die plaaslike hospitaal gaan nie. 3. Hoe lank is mens "buite aksie" na die prosedure?

Groete Riana
Answer 1,671 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Riana, die veiligste metode is waarskynlik nog steeds chirurgie – dis ‘n klein operasie en mens kan sien wat mens doen. Daar is alternatiewe en die chirurg sal hulle met jou bespreek. Jy behoort inne ‘n week weer terug by die werk te wees. Sterkte.
NS. As jy belang stel in iets wat ek oor ambeie geskryf het is jy welkom om my by CyberDOc@mweb.co.za t e-pos.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.