Ask an expert
Question

13 Jun 2011

Aambeie
Goeie dag

Ek het uitwendige aambeie. Dit is soms ongemaklik, maar nie baie pynlik nie. Soms is daar effense bloeding wanneer ek baie hardlywig was. Het ek nodig om bekommerd te wees, en wanneer is ''n operasie die oplossing.

Dankie

Ticks
Answer 1,414 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ticks

Dit is nou al nodig om bekommerd te wees nie. Hou jou stoelgang sag met behulp van vesel aanvullings, Laxette stroop, 'n gebalanseerde dieet en baie vloeistof. Konsulteer jou dokter vir 'n voorskrif vir Scheriproct setpille. Dit kan die aambeie opklaar. Indien dit nie opklaar nie en jou simptome raak ondraaglik, sal dit met 'n operasie verwyder moet word.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18741 votes
Vote