Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Aan: Maria en Cybershrink
Dit is soo lekker om met iemand te kan gesels!! Baie dankie! C S jyt my lekker laat lag met die " less tasting books" .
Vandag skyn die son weer vir my... My man is toe soveel meer considered oor als wat ek geskryf het. Hyt selfs gisteraand vir die klein man gesê dat hy binnekort na sy eie " grootman" kamer gaan skuif. En dat hy daar gaan slaap en dat daar nie " movies" gaan wees nie. Hyt tot gesê dat hy ' n groot skilpad gaan teken vir die hom gaan teken en ons gaan vir elke dingetjie waarmee hy ons gehoorsaam vir hom ' n sterretjie plak. en as die Skilpad se ruggie toe is gaan hy tucky (kentucky) en movie kry. Ek is was so verbaas oor sy benadering tot die saak. Hyt gesê hy sal my die naweek help dan rig ons die outjie se kamer in. Ek het net my oë toegemaak en ' n skietgebed opgesê . Ek worry nogal oor die alleen slaap, maar ek dink soos jy gesê het Maria. As ons Saterdag gaan en vir hom koop wat hy wil hê vir sy kamer en als saam doen hoop ek hy sal trots en tevrede wees. Ek hoop net my man is saam my geduldig as die mannetjie in die aand opstaan en na ons kamer toe gaan kom. Ek wil onder geen omstandighede hê dat hy saam ons in die bed slaap nie!! Maar ek vat ' n dag op ' n slag... Nogmaals dankie vir die raad!

Pleased to hear from someone who's happy. Yes, tasteless books are sometimes safer !
Sounds like your husband has taken EXACTLY the right sort of approach, and if the pair of you are consistent, this will really pay off. Maybe add a detail that if he is really naughty and breaks an mportant rule, he will LOSe one ot the stars from his skilpad's back.
Just watch out for that "skietdebed" : I saw a bumper sticker once which said : "Sudden prayers make God jump !"
Yes, making HIS room the way he wants it, and emphasizing how this is a major sign of what a big boy he is bcoming, is useful. If the little chap comes through to your room, treat it as an official and temporary visit, to discuss whatever bothers him, and ending with escorting him back to his own special room

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.