Ask an expert
Question

14 Mar 2003

aanhoudende pluritis
howzat doc
ek het binne die afgelope 8 maande al 3 maal erge pluritis gehad. die simptome kom net ewe skielik na voor . dit is al die simptome van angina en nitro gliserien (tnt) en disprin werk vir die pyn . al wat 'n ekg optel is 'n onreelmatige hartklop maar die main probleem is dan pluritis en dis altyd voor op die linker long wat kan dit veroorsaak ? want die ambu ritte vreet aan ons medies ( die afgelope 2 keer het ek uitgepass)
thanx
Answer 1,422 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mossie, ek kan nie met sekerheid sê sonder om jou eers te ondersoek nie, maar dit klink na meer as net pleuritis van hierdie kant van die skerm af. Pleuritis veroorsaak pyn met inaseming – geen hartpyn wat weg gaan na tnt, bewussynsverlies, palpitasies, ensovoorts nie. Die beste sal wees om ‘n goeie internis te sien en seker te maak dat daar niks anders verkeerd is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote