Ask an expert
Question

24 Jan 2003

Aanpaksel op tong
Wat veroorsaak 'n liggeel aanpaksel (wat na donkerbruin verkleur na 'n koppie swart koffie) op die agterste gedeelte van die tong. Is dit normaal?
Answer 5,323 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Nuuskierig, dit klink asof dit net as gevolg van uitdroging mag wees, maar ek kan nie met sekerheid sê sonder om jou te ondersoek nie. As dit jou pla sal die beste wees om jou dokter te gaan sien.
Ek het so rukkie gelede ‘n artikel oor tong veranderinge geskryf en dit mag dalk vir jou van waarde wees. As jy belang stel kan jy my kontak by netdoc@mweb.co.za en ek sal dit vir jou aanstuur. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.