Ask an expert
Question

25 Jul 2011

abdominale ultraklank
Dr, Ultraklank ondersoek toon niersist groter as 7x6x6 cm.
sonder enige calculi een of " hydonephrosis"  met " some septation inferior" (slegs op linkernier) andersins normale niergroote ens.
Chirurg en huisdokter-noem niks -is opvolg volgens u nodig?Geen bekende nierprobleme maar sukkel met hipertensie.
Bosniak kalssifikasie praktyk?

Dankie
Answer 934 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Christo

Dit is baie belangrik om opgevolg te word. Indien jy enige probleme ondervind, moet jy jou dokter konsulteer. 'n Groot gevaar is moontlike ontsteking van die sist of bloeding in die sist. 'n Algemene komplikasie is pyn in die area van die nier waar die sist is.

Konsulteer jou uroloog vir behandeling opsies van die sist.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote