Ask an expert
Question

28 Nov 2005

ABSES?
Paar jaar gelede het ek 'n abses in my regterkantste sinusse gehad - het die nodige antibiotika gebruik waarna alles opgeklaar het. Het onlangs weer erge nekspier en gesig pyne gehad - ook in die oë - erge drukking gevoel. Dokter het 'n breë spektrum antibiotika voorgeskryf - ek het nie meer die gewone sinuspyn nie, maar ek het steeds 'n dizzy gevoel. Ek is bewus van 'n effense gevoeligheid in oor en kakebeen waar hulle bymekaar kom en my kop voel nog dof. Ek het al in die verlede 'n septum herstel gehad. Help asb, ek is nou raadop.
Answer 2,645 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Heidi, dit mag wees dat die infeksie nog nie opgeklaar het nie of dat daar ‘n middeloor of tand infeksie is. Die beste sal wees om weer jou dokter te sien en seker te maak dat daar nie nog iets fout is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18678 votes
Vote