Ask an expert
Question

20 Feb 2003

af -gestel
Ek ondergaan oor 2 weke 'n histerektomie, maar my gestel is baie af, ek is permanent moeg en lusteloos. Wat kan ek drink/eet om my gestel reg te kry voor die operasie?

Dankie
Answer 1,540 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Boosty
Dit is bietjie kort voor die operasie, maar dit sal help om 'n vitamien- en mineraalsupplement te begin drink - Centrum of Supradyn Forte. Het jy miskien baie gebloei? Dit kan jou liggaam se ysterreserves uitput en tot bloedarmoede lei. Vra gerus vir jou geneesheer om jou daarvoor te toets.
Sterkte vir die operasie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18604 votes
Vote