Ask an expert
Question

01 Aug 2006

Afskeiding
Ek het al jare 'n wit afskeiding. Dit jik en brand nooit nie. Ek lei ook aan IBS en wanneer my buik geswel is of derm vol is dan is die afskeiding erger, maar wanneer ek my maag ledig, dan is die afskeiding minder. Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees. My papsmere was nog nooit abnormaal nie.
Answer 12,462 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Suzy
'n afskeiding wat lyk soos water, nie jeuk nie, en nie sleg ruik nie, is normaal - dit is die vagina en die derm se manier om dit self te reinig. Beide die vagina en die rektum het slymbekerselle wat altyd 'n vogafskeiding maak. Tydens die tweede deel van die menstruele siklus kan die slym selfs meer witterig en taaier wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9263 votes
No
66% - 17842 votes
Vote