Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
alergie vir laxa-dor
ek is alergies vir laxa-dor dit het in 2002 begin n gejeuk in die nag my gesig wat opswel en die laaste begin 2003 dit was die ergste ooitmy gesig was rooi,opgeswel en jeukkerig ek kon ook nie asem kry nie. my puppile is nou nog vergroot. my hande en voete bly koud.
ek is in maart 2003 gediagnoseer met ammiotrofiese latterale sklerose. kan dit n verband hou met die alergie?
ek is in maart 2003 gediagnoseer met ammiotrofiese latterale sklerose. kan dit n verband hou met die alergie?
Magre, dit is seker moontlik (want niemand weet wat die oorsaak van ALS is nie), maar ek twyfel dat daar ‘n verband is tussen jou allergie en die ALS is. Sterkte en laat maar weet as jy nog vrae het.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.