Ask an expert
Question

21 Sep 2009

Allergie
Elke keer as ek my hare kleur om grys hare te kamofleer, het ek ' n verskriklike gejeug agter my kop. Daar is ook ' n klomp klein rooi knoppies tot in my nek en agter my ore. Ek neem aan dit is tot waar die haarkapper die kleurstof aangesmeer het. Ek wil nie grys hare he nie en ook nie die gejeuk nie. Is daar ' n oplossing - miskien ' n salf wat ek vooraf kan aansmeer om die gejeuk te voorkom?
Answer 697 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sonja
Jy is waarskynlik allergies vir die kleurmiddels en kry 'n tipe ekseem daarvan. Vra jou haarkapper om uit te vind of daar nie 'n hipo allergiese kleurmiddel bestaan nie, of om 'n ander produk te probeer - toets dit dan eers in die binnekant van jou arm 48 uur voor jy kleur om te kyk of jy 'n reaksie toon of nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote