Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Allergie vir katte
Geliewie Dokter
Ek het hierdie pragtige katjie Princess wat eendag nog my dood gaan wees. Ek drink 2 "Allergex" 'n dag maar word nog steed wakker in die middel van die nag en smag na suurstof. My oe swel, my vel juk, my neus is geblok en ek nies klomp. Maar wat die meeste irriteer is die bors. Ek het asma ook. Ek wil regtig 'n lang en gelukkige lewe saam met Princess he so kan Dokter asb vir my laat weet of ek enige iets ander kan vat of doen.
Vriendelike groete
Zenobie

Zenobie, die goedkoopste gaan wees om ‘n anthihistamien soos Clarinese® op ‘n daaglikse basis te neem. Dis baie beter as iets soos Allergex® want dit het beter werking en newe-effek profiel. As dit nie werk binne ‘n maand nie, sal die beste wees om maar jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.