Ask an expert
Question

13 Jul 2010

ALSATIAN
MY ALSATIAN ( 10 JAAR OUD ) SE AGTER LYF IS BESIG OM IN TE GEE. SY IS OP MEDIKASIE OM TE HELP VIR DIE ONGERIEF, WANT SOOS ONS WEET IS DAAR NIKS WAT JY REGTIG KAN DOEN NIE. MY VORIGE ALSATIAN SE AGTERLYF HET DIESELFDE GEMAAK EN EEN OGGEND KON SY GLAD NIE LOOP EN ONS MOES HAAR LAAT UIT SIT. MY VRAAG IS DUS, IS DIT BETER OM HAAR UIT TE LAAT SIT WANNEER JY SIEN DIT RAAK REGTIG SWAAR VIR HAAR OM TE LOOP OF WAG JY TOT DIE AGTERLYF HEELTEMAL INGEE. ONS WIL HAAR VIR SO LANK AS MOONTLIK BY ONS HE, MAAR WIL NIE HE SY MOET ONNODIG IN PYN WEES NIE. WEET NIE WAT OM TE DOEN NIE EN DIS SO VREESLIK HARTSEER OM HULLE UIT TE SIT. DANKIE VIR U HULP.
Answer 589 views
Expert
CyberVet
CyberVet

01 Jan 0001

Hi LuLu

Regardless of what the clinical diagnosis is we can make your alsatian more comfortable. Thee are many products that are available on the veterinary market that help us manage pain related conditions. These include Petcam, Metacam Rimadyl, Previcox and even Prednisolone 5mg (this may induce more urination. These medicines need to be prescribed by the vet so you may have to take your alsation for a clinical.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.