Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Alternatief vir Voltaren
Beste Jaco
Ek het ''n Arnold-Chiari Tipe 1 wat gereeld erge hoofpyne veroorsaak. Meestal werk Synap Forte (ek is BAIE dankbaar ek kan dit nog kry), maar soms werk dit glad nie en moet ek ''n Voltaren inspuiting kry (pille help dan ook nie). Die probleem is dat ek ook Von Willebrands het, en dus nie eintlik NSAIDS kan gebruik nie. Is daar ''n alternatief vir Voltaren wat ek kan gebruik? Coxflam werk nie. I vermoed die erge hoofpyne gebeur wanneer ek lae CSV druk het.
Dankie
Many thanks!

Hi ACM
Die feit dat jy Von Willebrands het, skakel enige pynmiddel behalwe paracetamol uit TENSY jou dokter dit voorskryf. Synap Forte is een van die min sterker middels wat veiliger is t.o.v. jou VW's, maar vir hoe lank jy dit nog sal kry weet ek nie.
Ongelukkig het ek dus nie vir jou 'n antwoord nie - Jou dokter sal jou NSAID gebruik nou moet kontroleer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.