Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Altyd regtig honger help asseblief!!!
Help my asseblief. Ek is 'n vroulike mediese student in my tweede jaar. Ek werk baie hard, maar ek oefen gereeld vir minstens een uur op 'n dag. My probleem is dat ek altyd honger is, selfs nadat ek 'n volledige maaltyd geeët het. Ek leef gesond, eet 'n goeie ontbyt en middagete en saans iets ligs. Die honger gaan nie weg nie en ek het naderhand 'n hol kol op my maag. As ek so honger is kan ek nie konsentreer nie. As ek iets tussenin eet voel ek beter, maar dan tel ek gewig op. Ek is op die oomblik nie oorgewig nie, maar as ek eet tot ek versadig is sal ek bes;is gewig optel Enige iemand... Help asseblief!!!!
Beste Gogga
As mediese student sal jy weet dat daar baie dinge is wat jou kan prikkel om te ooreet. Ek wil graag voorstel dat jy a) jou laat ondersoek vir toestande soos diabetes, hipertiroiedisme, hipoglisemie, ander hormoonwanbalanse, ens - net om seker te maak dat daar nie 'n fisiologiese oorsaak is nie b) vra jouself of hierdie drang na eet nie dalk sielkundig van aard is nie, en indien wel, raadpleeg die sielkundiges by jou mediese fakulteit c) vra jouself of jy voldoende heelgraan koolhidrate eet? - dit sal jou nie vet maak nie en is onontbeerlik om jou bloedsuikervlakke te stabiliseer veral as jy gereeld oefen - onthou 'n hoe-vesel, hoe-koolhidraat, lae-vet dieet sal jou nie vet maak nie, en jou baie beter laat voel. Kyk op 'Diet' en Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van so 'n dieet.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.