Ask an expert
Question

13 Jan 2003

Aluin Poeier
Waarvoor word Aluin poeier gebruik en is dit giftig?
Answer 23,104 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Elma, ek weet sommige mense gebruik aluin poeier vir inflammasie, maar ek weet nie presies wat dit is nie. Die Engels daarvoor is Alum powder, maar ek kry niks in my boeke nie. Ek sal môre by die apteek gaan uitvind wat presies daarin is en kyk of ek nie meer kan uitvind nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.