Ask an expert
Question

19 Jul 2011

Ambeie
Hi daar Dokter,

Kan u my asseblief raad gee?

Ek het interne ambeie wat bloei en juk en so nou en dan uitkom en dan sukkel dit om weer terug te gaan. Ek is die heeltyd bewus daarvan (al steek dit nie uit nie).

Sal u voorstel dat ek vir `n operasie gaan om dit vir eens en vir altyd te verwyder of is daar `n salf wat ek kan gebruik?

Baie dankie  -)
Answer 4,339 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Pokkels

Jy kan Scheriproct setpille and Proctocydil salf gebruik, asook Laxette stroop gebruik om jou stoelgange sag te maak. 'n Vesel aanvulling, soos Solgar Multi Fibre kapsules is ook goed om jou stoelgange sag te hou. Indien daar egter geen verbetering is na die gebruik van hierdie medikasie nie, stel ek voor dat jy dit laat verwyder.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17886 votes
Vote