Ask an expert
Question

08 Dec 2004

Anale fissure
Ek het nou al amper 'n jaar lank, vanaf Januarie, twee anale fissure en het nou hoeveel salwe by my dokter gekry. Daarby saam het ek 'n spastiese derm en dit vererger dinge, want my stoelgang maak vreeslik seer. Na dit, swel ek toe en kan nie die salf ver genoeg inkry nie en dit is baie sensitief. Help asb.
Answer 556 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

SS, die beste sal wees om ‘n chirurg te sien en dit uitgesorteer te kry. “n Jaar se gesukkel is darem wragtig te erg! Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.