Ask an expert
Question

22 Mar 2007

ANGIOGRAM
Hallo Dok.

Ek is vroulik, 31 jaar oud. Ek het 18 Jan. 2007 'n Angiogram gehad.

Ek het ewe skielik net van gister af seer op my blaas (net aan die regterkant). Ek kan nie 'n knop voel of iets sien wat vreemd lyk nie. Is dit normaal om na 2 maande ewe skielik weer seer te wees? Ek gebruik nie enige medikasie op die oomblik nie (net die Florinef, af en toe).

My Kardioloog is baie vol bespreek en ek sien hom eers weer oor 5 maande.
Answer 782 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Cornel
Nee jong, dis dalk iets anders - infeksie in die eierstokke of blaas self - gaan liewer GP toe dat hy urine toets en kyk.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18596 votes
Vote