Ask an expert
Question

05 Jun 2011

ANGSTIGHEID
HI DR, HOOP U KAN MY HELP. EK IS DIE AFGELOPE 2 DAE VREESLIK NAAR EN ANGSTIG. DAAR IS NIKS WAAROOR EK STRESS OF NODIG HET OM OOR ANGSTIG TE VEES NIE. WAT KAN DIT WEES EN WAT KAN DIT VEROORSAAK. EK WAS OP MEDIKASIE VIR VERKOUE MAAR HET AL VRYDAG OPGEHOU OM DIT TE GEBRUIK. HOOP U KAN MY HELP.
Answer 1,720 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karen

Jou simptome kan 'n nagevolg van die verkoue medikasie wees. Indien dit nie binne die volgende dag of twee verbeter nie, stel ek voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer. Jou dokter kan 'n produk soos Ativan voorstel wat vir die angstigheid kan help.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.