Ask an expert
Question

05 Feb 2009

Anti-depressant vraag
Hoe lank vat die anti-depressant Cilift om te begin werk? Ek het gehoor dit kan tot 2 weke vat vir die pille om te begin werk. En hoe goed help dit vir angstigheid en spanning?
Answer 692 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cillie
Ja, jy moet dit ten minste 2 weke tot 'n maand kans gee. Baie dokters gee die eerste week of twee 'n angswerende middel saam net tot die Cilift "inskop". Ja dit werk gewoonlik goed vir angstigheid en spanning, maar nie alle mense reageer dieselfde nie - as mens dit vir so 2-3 maande gebruik en nie beter voel nie, moet mens baie keer iets anders probeer.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18756 votes
Vote